Mothers Day

May 12, 2008 20:16

Yesterday was Mother's day ( Read more... )

Leave a comment

Comments 1

(The comment has been removed)

bluewingedfairy May 27 2008, 11:47:28 UTC
Hi maatjie
Jammer ek was so stil.
Al was ek so stil en het nie baie gesels nie, het ek steeds elke dag aan jou gedink en gehoop dit gaan goed. Onthou dit is nie te se as ek stil is dink ek nie aan jou nie. Ek is net sooooo bly jy is nou uit die hospitaal en dat dit hopelik nou bietjie beter gaan. Hoop dit het ok gegaan met die dokter weer vandag.

Ek kan glo dat jy so vol gate gesteek is, jy voel seker al soos 'n speldekussing, maar as dit vir 'n goeie doel was, en dit help om jou beter te maak, dan was dit seker die moeite werd.

Gaan dit darem nou al beter?
Is alles nou uitgesorteer? Wat van die vergroeisel, gaan hulle dit alles uitsny?

Laat weet hoe gaan dit vandag met jou en ek dink vreeslik baie aan jou.

Lief jou
a

Reply


Leave a comment

Up