Meneer, werkt u met een appel of met vensters? En verstuurt u e-post met microzacht uitkijk? Er kan een kever in uw zachtwaar zitten die dit veroorzaakt.
Probeer anders eens Zuid-AfrikaanssjorsFebruary 23 2007, 11:51:39 UTC
Dit wil voorkom asof al die nodige leers geskep is. Doen
$ ls /home/sjors/Download/octave-avifile/*.oct
As daar .oct-leers gelys word dan is alles goed.
> .... Ja, ek het nog nie 'n installasie-gedeelte van die Makefile geskryf nie. Die leers word gebou, en le dan in dieselfde gids. Jy moet dus Octave vanuit /home/sjors/Download/octave-avifile hardloop. >... Andersins kan jy probeer om daardie biblioteek vanaf jou rekenaar te verwyder, en dan 'n skoon compile te doen.
Comments 2
$ ls /home/sjors/Download/octave-avifile/*.oct
As daar .oct-leers gelys word dan is alles goed.
> ....
Ja, ek het nog nie 'n installasie-gedeelte van die Makefile geskryf
nie. Die leers word gebou, en le dan in dieselfde gids. Jy moet dus
Octave vanuit /home/sjors/Download/octave-avifile hardloop.
>...
Andersins kan jy probeer om daardie biblioteek vanaf jou rekenaar te
verwyder, en dan 'n skoon compile te doen.
Reply
Elmo
Reply
Leave a comment