...

Oct 09, 2008 03:30

Can't sleep , luckily my angel's teeth will be done today , I just can not stand this non sleeping anymore , sleeping only three hours a night makes me sad and make me have bad dreams and make me think of how people are backstabbing bitches , it makes me not trust people , why do other people always make others sad and unhappy? is it jealousy ? is ( Read more... )

Leave a comment

Comments 6

bluewingedfairy October 9 2008, 13:45:32 UTC
Hi maatjie,

Hoop dat jy toe darem nog vir 'n uurtjie kon geslaap het. Elke bietjie help. Dit moet verskriklik frustrerend wees om so min te slaap en heeltyd moeg te wees.

Ek is seker jy maak die lekkerste kossies. Enigiets wat jy maak kom seker sooo baie lekker uit.

Hoop jy het 'n lekker b-day en dat jy nog baie lank vir ons gespaar sal bly.

Lief jou tonne
a

Reply

mieliefish October 10 2008, 07:50:13 UTC
hi maatjie , ja nee kyk , ek is so moeg van al die stres met dude se tande en so ,dat ek kan nie glo dat dit is uiteindelik verby nie , dit is heerlik om verlig te kan wees, ons is hier by Telkom gou en ek dag ek stuur jou gou boodskappie want ons internet by die huis werk nie en f*k hulle het dit afgesny omdat hulle sê ons het nie betaal nie , ons het dit al saterdag met internet Banking betaal, weet jy !!! so much for technology :)
anyway , baie dankie vir my boodskappie van gister vir my verjaarsdag , ek waardeer dit baie , ek was gister middag af gewees en dit was heerlik gewees , alhoewel dit crappy by my pa hulle was :) ek moet nou gaan ek sal jou later mail vanaf die huis , dude is hier en dit is opgelos , so nou kan ons weer net by die huis hê , die f*kk*rs !!!

lief jou en dankie vir die boodskap:)

Reply

bluewingedfairy October 11 2008, 00:43:08 UTC
Hi maatjie
Ek is bly die issue is opgelos met die useless Telkom. Persoonlik weet ek nie hoe mens nie kan internet he nie. Ek is nou so afhanklik van die internet. Doen alles op die net. Selfs al my rekeninge betaal ek oor die net. Dit is wonderlik. Hoef glad nie eers by die huis uit te gaan nie om rekeninge te betaal nie. Kan nie dink hoe ek ooit sonder dit klaargekom het nie.

Hoekom was dit so crappy by jou pa'le?

Hoop jy het 'n lekker naweek en ek is bly alles is nou beter met Theo se tande.

lief jou baie
a

Reply

mieliefish October 11 2008, 16:38:06 UTC
Ek is ook bly ons probleem is opgelos met Telkom , mens is maar afhanklik van die internet , ek gaan soms van die werk af op my selfoon op die net maar dit is baie duur , soms gaan ek sommer na die internet kafee oorkant die straat maar mens is so bang want jy weet nie watter gorras op die keyboards is nie en ek dink nie dit is alte skoon nie so ek vat altyd cleaner lappies saam voor ek op hulle keyboards tik, dit was voorheen toe jou ma nog net teetye by my kom sit het , nou is ons pal saam , etenstye ook so ek kry nie juis veel tyd vir e-mails en so nie want ons sit gewoonlik heerlik en gesels, okay soms kan ons ook maar die lekkerste klomp kak praat , ons lag soms so dat die ander by ons wil kom sit maar ons wil nie eintlik he hulle moet by ons kom sit nie.
ek werk hard deesdae maatjie , ah well ek sal jou nog die storie 'n ander dag vertel.
ek is ook lief vir jou en baie dankie vir die goeie wense wat Theo se tande aanbetref , ek is so bly hy is soveel beter maatjie :)
liefdetjies
mieies :)

Reply


anonymous October 10 2008, 05:47:14 UTC
It's a shame that things weren't happier for your birthday. I wish I could have been there to cheer you up.

They say that when you hear someone that has passed communicate to you in your dreams it is their way of letting you know that you are still in their thoughts.
I like to believe this as I often have dreams about my grandmother whom I miss so very much and am very much like.

Yum those receipes sound really delicious!

I think I will have to try cooking some of them myself.

I am glad that Theo is still able to appreciate your wonderful cooking.

*MUCH LOVE TO YOU & HUGEST HUGGLES & HAPPINESS*
LINDA
XOXO

Reply

mieliefish October 10 2008, 09:58:44 UTC
hi Linda
thank you so much for your lovely message on your lj about my birthday and stuff , I really do appreciate it :)
thank you *hugs*

yeah I agree with you , it is wonderful that my mom gave me this message , although when I have time I should tell you about my day yesterday ,my dad made ,me so sad as well as my youngest brother , but that will be posted in my lj and you can go and read it when you have time.

All in all , my friends at work spoiled me and Theo spoiled me so much too, what a surprise when he himself came to fetch me at my dad and them yesterday .will keep you posted.

Thank you so much for your love and wonderful friendship :)
big hugs*

Reply


Leave a comment

Up