Eendag lank gelede
in ‘n dorpie naby êrens
het ‘n man gewoon
met die naam van Piet Vermaak
Huila was sy vrou gewees
en by die tee na kerk
was hulle dikwels, jy weet,
nog gelukkig getroud, want jy sien
Piet het skelm by die hotel gesing
Bedags was hy die stadstesourier
wat eerlik, nes die bybel sê,
in die sweet van sy aangesig,
sy brood verdien het
Maar snags
(
Read more... )