Ek skryf bitter min hoor. Daars soos een gedig ek dink wat ek geskryf het. Hmmm jy gan nou meer van my journal kan sien though o.o; want jy's op my friends list.. moenie skrik nie ;.;
lol... ek skrik vir niks... "Ek's 'n DAPPER muis en dan surf deur die net en daar's NIKS waarvoor ek skrik nie..." "O! piexie se journal! ok, BEHALWE vir pixie se JOURNAL... is daar MIKS waarvoor ek skrik nie..." o.o :p heeeheeee eks funny ne. anyway, daai gedig is pragtig btw...baie diep. hmmm
Comments 5
Reply
jy skryf baie mooi en lyrical - en nee ek weet wat is songs en wat nie :)
ek sal nou nou op joune post... :)
Reply
Reply
"Ek's 'n DAPPER muis en dan surf deur die net en daar's NIKS waarvoor ek skrik nie..."
"O! piexie se journal! ok, BEHALWE vir pixie se JOURNAL... is daar MIKS waarvoor ek skrik nie..."
o.o
:p
heeeheeee eks funny ne. anyway, daai gedig is pragtig btw...baie diep. hmmm
Reply
Leave a comment