Jeden Abend steh' ich an der Brücke (на мосту) Und verkaufe Blumen an manch Liebespaar, Ich seh' den Glanz (блеск) und das Leuchten ihrer Blicke (взгляды), Dabei wird mir ums Herz ganz sonderbar. ( Read more... )
Ons huis le^ in een van die voorstede, ver weg van die hartjie (сердечко) van die groot stad. Daar is dit stil en rustig(спокойно). Ons voel (чувствуем) dit is vir ons 'n ware tuiste(родной дом). Soms kom jy saans moeg tuis, jy sien die stille rustigheit van die huis en dan vergeet (забыть) jy die moeilike (трудный) warm dag wat jy in die stad
( Read more... )
Die gasvrou het net die sop ingeskep(разлила). Daarna kom 'n visgereg(рыбные блюда), en dan vleis(мясо), wildsvleis of hoender (курица) met groente en rys. Vir nagereg (десерт) is daar aarbeie(клубника) met room(сливки), koek of melktert en koffie met likeur. Die gaste het die kos (еда) baie geniet(наслаждаться
( Read more... )
Die eetkamer van die familie Viljoen is op die grondverdieping regoor (напротив) die kombius. Dit is taamlik (довольно) groot. In die middel staan 'n groot tafel en agt (восемь) stoele, links van die deur is daar 'n buffet, deur die venster kan ons hulle tuin sien. In die eetkamer eet die Viljoens maaltye (трапеза). In die oggend (утро) ontbyt(
( Read more... )
Сейчас ежедневно идут материалы на африкаанс (по географии и истории ЮАР) в сообществе http://ru-universum.livejournal.com/profile (берутся с википедии, иногда в сокращении или объединение нескольких статей).